Eer Voor Alles

R450,00

Beginsels is nie onderhandelbaar nie.

Hierdie bold vintage tattoo-ontwerp kombineer ‘n skedel, ‘n dolk en eg Suid-Afrikaanse proteas in ‘n klassieke old-school styl. ‘n Simbool van eer, integriteit en die moed om vas te staan by dit waarin jy glo — ongeag die prys.

Want uiteindelik is daar dinge wat belangriker is as alles anders.

Eer voor alles.

âš« Printed on premium black cotton tees
🇿🇦 Produced in Pretoria
💀 Wear it with pride